Marion Davies

Marion Davies
Geboortenaam Marion Cecilia Elizabeth Brooklyn Douras
Geboorte (1897-01-03)3 Januarie 1897
Sterfte 22 September 1961 (op 64)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders Patricia Lake (alleged)
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1914–1937
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Marion Davies (3 Januarie 1897 – 22 September 1961) was 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Quality Street (1927), Show People (1928), The Patsy (1928), en Going Hollywood (1933).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy